Wie Ons Is
          Aalwurms
          Slimboerdery
          Produk Oorsig
          Etikette & Info
          Skakel Ons
          Tuisblad
change to

KARAKTERISERING VAN GROND IN DIE VELD

 

Grond tekstuur kan maklik in die veld bepaal word deur die gedrag van 'n handvol klam grond in bal gebrei dop te hou. Die onderstaande tabel beskryf hoe die drie basiese grond tipes bepaal kan word deur middel van hierdie tegniek.

GROND TEKSTUUR

GEDRAG VAN GRONDBAL

WORS

SAND

Vorm 'n baie swak bal

Wors sal nie vorm nie

LEEM

Ferm bal vorm. Voel sag en sponserig

Kort wors vorm < 2.5cm

KLEI

Bal baie ferm, voel taai, plastiekagtig

Lang wors vorm > 2.5cm

 

Terug

1 | 2 | 3 | 4 | 5

Druk die bladsy | Druk die webwerf | Adobe Reader Aflaai

Wie Ons Is | Aalwurms | Slimboerdery | Produk Oorsig | Etikette & Info | Skakel Ons | Tuisblad | Werfkaart

Kopiereg Crop Guard© 2022 | Vrywaring | Aangebied deur BlueMagnet