Wie Ons Is
          Aalwurms
          Slimboerdery
          Produk Oorsig
          Etikette & Info
          Skakel Ons
          Tuisblad
change to

LOGINGSINDEKS

Die logingsindeks is 'n aanduiding van die vermoë van die plaagdoder om die grondwater te infiltreer. 'n Plaagdoder met'n indeks van 10 of minder het 'n lae filtrasie potensiaal. As die indeks 200 of meer is, het die plaagdoder 'n hoë filtrasie potensiaal. Crop Guard® het 'n lae filtrasie potensiaal en hou dus geen gevaar in vir die grondwater nie.

BESPROEIING

Besproeiingswater is een van die basiese en mees effektiewe maniere om Crop Guard® in die sone waar beskerming nodig is, te beweeg. Studies het getoon dat Crop Guard® afwaarts en lateraal in die grond beweeg saam met die besproeiing profiel.

Die hoeveelheid besproeiingswater is hoofsaaklik afhanklik van :-

  • Grond tekstuur

  • Grondvog ten tye van die toediening

  • Diepte van die grond wat ons beoog om te beskerm

Volgende bladsy

1 | 2 | 3 | 4 | 5

Druk die bladsy | Druk die webwerf | Adobe Reader Aflaai

Wie Ons Is | Aalwurms | Slimboerdery | Produk Oorsig | Etikette & Info | Skakel Ons | Tuisblad | Werfkaart

Kopiereg Crop Guard© 2022 | Vrywaring | Aangebied deur BlueMagnet