Wie Ons Is
          Aalwurms
          Slimboerdery
          Produk Oorsig
          Etikette & Info
          Skakel Ons
          Tuisblad
change to
 

SWAARDER/KLEIGRONDES

 

Vir klei gronde word veldkapasiteit toestande nie aanbeveel nie. As gevolg van die hoë waterhoudingskapasiteit en baie lae infiltrasie tempo sal wegloop van die produk plaasvind met toediening. Om beweging van die produk tot die verlangde diepte te verkry moet die tempo van besproeiing stadiger wees en oor 'n langer periode plaasvind. Dit word bereik via 'n drupbesproeiingsisteem teen die verhoudings aanbeveel in die onderstaande tabel.


GRONDTEKSTUUR

VERHOUDING (mm Water : Diepte)

KLEI

2.0mm : 1cm

 

 

Volgende bladsy

1 | 2 | 3 | 4 | 5

Druk die bladsy | Druk die webwerf | Adobe Reader Aflaai

Wie Ons Is | Aalwurms | Slimboerdery | Produk Oorsig | Etikette & Info | Skakel Ons | Tuisblad | Werfkaart

Kopiereg Crop Guard© 2022 | Vrywaring | Aangebied deur BlueMagnet