SAND EN LEEM GRONDE
Vir lande besproei tot veldkapasiteit kan die onderliggende tabel as 'n gids gebruik word om die hoeveelheid besproeiingswater, in millimeter, te bepaal wat benodig sal word om Crop Guard® te beweeg tot by die verlangde diepte in sand- en leemgrond.
GRONDTEKSTUUR
VERHOUDING (mm Water : Diepte)
SAND
1.0mm : 1cm
LEEM
1.5mm : 1cm
Volgende bladsy
1 | 2 | 3 | 4 | 5
Druk die bladsy | Druk die webwerf | Adobe Reader Aflaai
Wie Ons Is | Aalwurms | Slimboerdery | Produk Oorsig | Etikette & Info | Skakel Ons | Tuisblad | Werfkaart
Kopiereg Crop Guard© 2022 | Vrywaring | Aangebied deur BlueMagnet