Dit is boerdery op so 'n manier dat jou insette optimale opbrengste en winste tot gevolg het. Dit beteken dat daar nie vertrou word op praktiese reëls, vaste toediening skedules of algemene aanbevelings nie, maar besluitneming gebaseer op feite.
As voorbeeld: versameling van data oor aalwurm populasies in jou grond en die analise hiervan om ingeligte besluite te neem oor wanneer en tot watter mate ingegryp moet word.