Crop Guard® is 'n slim aalwurmdoder wat ideaal geskik is vir Slimboerdery metodes. Crop Guard® is die slim opsie omdat:
Dit is 'n kragtige en effektiewe kontak aalwurmdoder
Dit is nie sistemies nie en vereis dus geen onthoudingsperiodes nie
Veelvuldige opvolgbehandelings is moontlik dwarsdeur die groeiperiode
Dit laat geen skadelike residu in die grond of plant nie
Dit is nie skadelik teenoor nie-teiken organismes soos die heuningby, erdwurm, voordelige grondswamme (soos Trichoderma) en ensieme soos Katalase nie.
Die gebruik van Crop Guard® in'n silmboerdery stelsel gee jou die vermoë om jou opbrengs te optimaliseer terwyl grond welstand en vrugbaarheid behoue bly. Dit stel jou in staat om jou grond se toestand te verbeter en behou, nou en in die toekoms.