Wie Ons Is
          Aalwurms
          Slimboerdery
          Produk Oorsig
          Etikette & Info
          Skakel Ons
          Tuisblad
change to

Illovo Sugar Bpk het begin om breedvoerige navorsing en ontwikkeling te doen op die effektiwiteit van furfuraal as aalwurmdoder. Aanvanklike veldproewe is uitgevoer in Suid-Afrika en die data wat gegenereer is het tot resultaat gehad dat Crop Guard® geregistreer is by die Departement van Landbou vir die beheer van aalwurms in grondbone en tamaties. Sedertdien is registrasies ook bekom op 'n reeks ander gewasse.

 

 

Druk die bladsy | Druk die webwerf | Adobe Reader Aflaai

Wie Ons Is | Aalwurms | Slimboerdery | Produk Oorsig | Etikette & Info | Skakel Ons | Tuisblad | Werfkaart

Kopiereg Crop Guard© 2022 | Vrywaring | Aangebied deur BlueMagnet