Wie Ons Is
          Aalwurms
          Slimboerdery
          Produk Oorsig
          Etikette & Info
          Skakel Ons
          Tuisblad
change to
 

AALWURM BLOOTSTELLING AAN FURFURAAL

 
  1. Aalwurms het nie 'n respiratoriese - of sirkulatoriese sisteem nie

  2. Die kutikula, die heel buitenste laag van lipiede, dien as 'n versperring tussen die delikate interne chemiese balans en die omringende omgewing.

  3. Die laterale groefies en annules is oriëntasie organe wat dien as kompensasie vir spanningstoestande of is behulpsaam met die beweging van die normale aalwurm. Indien enige gedeelte van die kutikula op enige manier beskadig word, sal die interne balans of beweging versteur word met dodelike gevolge vir die aalwurm.

  4. Aalwurms wat blootgestel is aan lae konsentrasies van furfuraal in water is so beskadig deur die furfuraal dat geen annulus gesien kon word nie, en die groefies was onherstelbaar geswel.

  5. Selfs al het hierdie aalwurms Crop Guard® oorleef, sou hulle nie in staat gewees het om te beweeg nie.

Druk die bladsy | Druk die webwerf | Adobe Reader Aflaai

Wie Ons Is | Aalwurms | Slimboerdery | Produk Oorsig | Etikette & Info | Skakel Ons | Tuisblad | Werfkaart

Kopiereg Crop Guard© 2022 | Vrywaring | Aangebied deur BlueMagnet