Wie Ons Is
          Aalwurms
          Slimboerdery
          Produk Oorsig
          Etikette & Info
          Skakel Ons
          Tuisblad
change to

HOE BEÏNVLOED HULLE PLANTE? (VERVOLG)

Die voedingsgewoontes van plantparasitiese aalwurms kan in twee basiese kategorieë geplaas word: ektoparasities en endoparasities. Aalwurms wat ektoparasities optree sluit daardie in wat in die grond omgewing bly terwyl hulle voed en ook daardie spesies wat met 'n gedeelte van hulle liggame in die plantweefsel penetreer. Endoparasitiese voeding verwys na die algehele penetrasie van die aalwurm in die plantweefsel.

 

Wie Ons Is | Aalwurms | Slimboerdery | Produk Oorsig | Etikette & Info | Skakel Ons | Tuisblad | Werfkaart

Kopiereg Crop Guard© 2022 | Vrywaring | Aangebied deur BlueMagnet