Wie Ons Is
          Aalwurms
          Slimboerdery
          Produk Oorsig
          Etikette & Info
          Skakel Ons
          Tuisblad
change to

ONTDEKKING

Hy het ontdek dat plante hulself natuurlik beskerm deur aromatiese verbindings af te skei. Daaropvolgende navorsing met hierdie verbindings het getoon dat furfuraal 'n hoogs effektiewe aalwurm- en swamdoder is.

 

Illovo Sugar, as 'n groot wêreldwye kommersiële vervaardiger van furfuraal , het bewus geword van hierdie ontdekking en het in 1995 proewe in Suid-Afrika geïnisieer deur Dr. Cheryl Venter by die Landbounavorsingsinstituut in Potchefstroom. Gedurende daardie tyd was Dr. Venter ook die voorsitter van die Nematologiese vereniging van Suid-Afrika. Na bevestiging van die effektiwiteit het Illovo Professor Kabana genader om samewerking om hierdie ontdekking verder te ontwikkel op 'n wêreldskaal.

 

Die aktiewe bestanddeel in Crop Guard®, furfuraal, word vervaardig van bagasse (die afval vesel van suikerriet na die ekstraksie van die suiker) by Illovo se Sezela Fabriek.

Terug

1 | 2

Druk die bladsy | Druk die webwerf | Adobe Reader Aflaai

Wie Ons Is | Aalwurms | Slimboerdery | Produk Oorsig | Etikette & Info | Skakel Ons | Tuisblad | Werfkaart

Kopiereg Crop Guard© 2022 | Vrywaring | Aangebied deur BlueMagnet