
Veldproewe wat in Suid-Afrika en die Verenigde State van Amerika uitgevoer is het gedemonstreer dat Protect effektief is as 'n grondbehandeling.
Protect is getoets in veldproewe uitgevoer deur die Tussen Streke Program 4 (IR4), wat gesamentlike program is tussen die Verenigde State Omgewingsbeskermingsagentskap (EPA) en die Verenigde State se Departement van Landbou (USDA).
IR4 evalueer produkte as vervanging vir metielbromide en veldproewe het getoon dat Protect, wanneer gebruik met 'n onkruiddoder, dieselfde as metielbromide presteer. |