Tuisblad
             Produk Oorsig
             Proefresultate
             Dosisse
             Toediening
             Etiket
             Skakel Ons
change to

Die toediening van Protect as 'n grondbehandeling moet uitgevoer word 7 dae voor plant.

Dit is belangrik om te verseker dat Protect egalig ingewerk word deur middel van meganiese inkorporering en/of besproeiing tot in die wortelsone.

Na inkorporasie moet die veld besproei word met 10mm water om die grond te seel en verdere verspreiding van die produk in die sone te bevorder.

Die land kan die volgende dag in beddings opgemaak word vir daaropvolgende plant 7 dae na toediening.

Protect kan via drupbesproeiing toegedien word indien die sisteem die volle area behandel.

Druk die bladsy | Druk die webwerf | Adobe Reader Aflaai

Tuisblad | Produk Oorsig | Proefresultate | Dosisse | Toediening | Etiket | Skakel Ons
Kopiereg Protect© 2022 | Vrywaring | Aangebied deur Talooma